Skip to product information
VlekVreter Waslief Sample

VlekVreter Waslief Sample

Sale price  R 49.99 Regular price  R 69.99
VlekVreter WasLief Sample
Vloeibare wasmiddel 100ml

Gee jou wasgoed ‘n bietjie liefde

Vir alledaagse wasgoed
Vars • Skoon • Betroubaar

VlekVreter Waslief is ‘n vloeibare wasmiddel wat ontwerp is om jou wasgoed skoon en vars te laat, terwyl dit sag bly op klere. Ideaal vir alledaagse gebruik en hardnekkige vlekke.

✔️ Geskik vir:
• Wit & gekleurde klere
• Wasmasjien en handwas
• Alledaagse vlekke

🧴 Gebruik:
• Voeg 1–2 proppies by jou wasmasjien, afhangend van vuilheid.
• Vir hardnekkige vlekke: gooi ‘n klein bietjie direk op die vlek voor was.

⚠️ Waarskuwing:
• Hou buite bereik van kinders.
• Vermy kontak met oë.
• Slegs vir uitwendige gebruik.
• Stoor in ‘n koel, droë plek.

Bestandele:
Water / Essentiale olie / 
Vry van harde chemikalieë/ Geen fosfate / Geen Bleikmiddels

You may also like