Skip to product information
VlekVreter Hand-Poetsie 125ml
Sale price
R 54.99
Regular price
R 79.99
VlekVreter Hand-Poetsie
VlekVreter vir jou klere, Hand-Poetsie vir jou hande.
Gee jou hande ’n vinnige poetsie.
Jy weet wat Vlekvreter aan ’n vuil hemp doen? Wel, Hand Poetsie doen dieselfde vir jou hande! Geen water, geen seep, geen drama nie. Net ’n vinnige vryfie en die kieme skoert, terwyl jou hande vars en blinkskoon agterbly.